Vink se arboretum

Dankie aan dié

wat dié Web-blad in

‘n realiteit help omskep.

Weens beperkinge is dit nie moontlik om al die bome in ‘n afsienbare tyd daar te plaas nie.

Aan me. Vink van Zyl;

U het, soos u man vir ons toegelaat om die prentjie met soveel meer detail te kan sien. Dankie hiervoor.

Die Trustees van Vink se Arboretum :

 

Die jare wat u die verantwoordelikheid opgeneem het en so verseker het dat die Arboretum ook vir die nageslag daar sal wees.

Vrywilliges;

 

Almal met die eensgesindheid van Vink in gedagte.

Text Box: The English version is in its FINAL STAGES.
Text Box: Baie dankie aan u dat u dié blad besoek.
Ek waardeer u belangstelling in die kennis van bome. 
Die onvergenoegdheid vir die oog wat Moeder-natuur aan ons gelaat het om in te neem.
Mag die ervaring u bybly met die wete dat u deelname en insette noodsaaklik is.
Text Box: Aan ALMAL wat my bemoedig en hul belangstelling toon ;

DIT WORD VANUIT MY HART WAARDEER.
Jul ondersteuning dra my.

AAN God dié eer.

Dié web-blad  is Outonoom.